Kontak of WhatsApp ons by 073 286 3889 of 082 364 8281
of
0845654106
of
0845654106
Lekker bos kamp
Lekker In Die Bos
Is 8 Km Noord van Potgietersrus / Mokopane Limpopo 15 Km van die N1 en 6 Km van die N11 Kontak ons by; Dries Becker 0845654106 of Epos; [email protected] Jentina Becker vir besprekings 0845654106 of Jentina 073 286 3889 [email protected] Fasbook; https://www.facebook.com/lekker.lekkerboskamp www.lekkerboskamp.weebly.com |
Lekker Boskamp
Lekker in die Boskamp is waar jy in die bos kan kom om rustig ontspan en die natuur hier tussen die berge op plaas te kom geniet. Elke staanplek het sy eie braaiplek Drie gesins ablusies geriewe. Rolstoel Vrinndelik Kom kamp in die bos sonder krag. Net die plaas bos rivier as hy loop en plaasdamme. Ons bied die volgende Daar is ‘n wandel paaie deur die bos Kom ry met jou bergfiets. As jy lus is vir bergklim ons lê tussen twee berge. Hier is ‘n klein kwarre waar in jy met jou 4x4 kan speel op jou eie risiko Lus om in die bos te trou dis die ideale plek. Hier is ʼn amfiteater wat 120 mens kan sit . Ideaal vir manne kamp, konferensies of in die bos Kerk hou. (Ek het dit gebou in opdrag van God) Ons het tafels stoele en meeste wat jy nodig het vir ‘n funksie te huur Ooievaars partytjies. Kindere partytjies of Net lekker te kom braai Hier is die plek. Swem in die Lou Warm Swembad so tussen 28 c en 30 c Spanbou in die bos Jukskei baan egte Afriekaner sport. (Ons leer jou) Ons het ʼn verskeidenheid tente te huur. Van Drieman tent tot ʼn army (bring jou eie potte en panne matras stoele en slaapgoed) en tente vir ʼn funksies as jy dit onderdak wil hou tent Kontak ons by; Dries Becker 082 364 8281 of Epos; [email protected] Jentina Becker vir besprekings 073 286 3889 [email protected] Web adres; www.lekkerboskamp.weebly.com Fasbook; https://www.facebook.com/lekker.lekkerboskamp |